Full text: Report of the Commission on Coloured Education

5 7 
2 
E 
: 
§ 
g 
3 
ix 
OQ 
nN 
ls] 
nN 
d. 
AN 
07 
o 
p 
ry 
Rh 
STAAL AS VAK EN VOERTAAL. 
(37) Met betrekking tot die wenslikheid om die bepalings van Hoofstuk 2 van 
mnasie 5 van 1921 op kleurlingskole toe te pas, gee die getuienis drie hoofgroepe 
opienie aan: — 
(i) Dié wat ten gunste is van die onderwys van Engels as die hooftaal met Afrikaans 
as bykomende taal van onderwys in stedelike gebiede, en die gebruik van Engels 
as heersende voertaal, afgesien van die huistaal van die leerling. 
(ii) Dié wat die toepassing van die bepalings van Hoofstuk 22 ov kleurlingskole in 
’n gewysigde vorm ondersteun. | en - 
(iii) Dié wat pleit vir die toepassing van die bepalings van Hoofstuk 22 in sy gebeel op 
alle kleurlingskole. 
Die Kommissie beveel aan :— 
\1) Dat in stede soos Kaapstad, Port Elizabeth en Kimberley, albei die offisiële tale 
ikke in al die primére standerds onderwys behoort te word en dat die keus van voertaal 
die diskresie van die plaaslike bestuur oorgelaat behoort te word. 
2) Dat op die platteland albei die offisiële tale as vakke in al die primêre standerds 
rwys behoort te word; 
dat lees en skryf in die twede taal nie ingevoer behoort te word voordat die leer- 
2 'n taamlike werkende woordeskat in daardie taal verkry het en die klanke en ooreen- 
2nde simbole van hul eie taal deeglik ken nie. | _ 
dat leerlinge uitsluitend deur middel van hul huistaal onderwys behoort te word 
it, as ’n gevolg van sistematiese mondelinge oefening, hulle voldoende kennis van die 
2 taal verkry. het om voordeel daaruit as voertaal te trek; en 
dat daarna. die twede taal meer en meer as voertaal gebruik behoort te word, 
FINSPEKTEUR VIR KLEURLINGONDERWYS. 
(38) Die Kommissie is van mening dat daar op die oomblik geen noodsaaklikheid bestaan 
lie aanstelling van ’n Hoofinspekteur vir Kleurlingonderwvs nie. 
BESLUIT. 
+ 
TD 
~ 
Die voorafgaande is die hoofbesluite waartoe die Kommissie gekom het. 
Die Kommissie is van mening dat die wesenlike verdienste van die verslag bevind 
word in die feit dat sy voorstelle in geen geval hersenskimmig is nie, maar binne die 
se van uitvoerbaarheid val, en geleidelik ingevoer kan word, soos die omstandighede 
oelaat, sonder dat ’n onbehoorlike las op die belastingbetaler gelê word. 
Terwyl, weens die moeilikhede wat met die toestand gepaard gaan, waarvan baie die 
arlike nasleep is van jare van geldelike skaarste, dit minstens vir enige tyd onmoontlik 
wees vir die Administrasie om die opvoeding en voorbereiding vir die lewe van sy 
mstige kleurlingburgers op net so’n uitgebreide en vrygewige voet te onderneem as 
'tlik was vir die blanke bevolking, word dit met vertroue gehoop dat die nodige her- 
ings en verbeterings in die stelsel van kleurlingonderwvs nie vir onbepaalde tvd 
stel sal word nie, 
In die onderwys van kleurlinge, soos in baie ander dinge, het die Kaapprovinsie die baan 
sek vir die res van die Unie. Gedurende die laaste tien jaar was daar bevredigende 
litgang in meer dan een rigting te ‘bespeur: primére onderwys is vry gemaak en, 
vl boeke en skoolbenodighede nie kosteloos verskaf word nie, is dit aangenaam om te 
meld dat daar voorsiëning bestaan om te verseker dat geen leerling, wat die skool 
voovêk genoodsaak is om weens armoede, sonder sodanige uitrusting te gaan nie. Eweneens 
is nuwe onderwyskursusse, spesiaal bedoel om te voorsien in die behoeftes van die kleurling- 
bevolking, in die primére skole en opleidingsinstellinge vir kleurlinge ingevoer. 
Nogtans, moet daar nog baie ingehaal word, en nou dat die onderwysstelsels vir 
blankes en naturelle deeglik hersien en volgens die vereistes van die tyd ingerig is, skvn 
die tyd aangebreek te wees vir die opmars in die veld van kleurlingonderwys. Die inskry- 
wing van leerlinge het, in baie gevalle, vermeerder bo die regverdige perke wat toegelaat 
is deur beskikbare akkommodasie en onderwyskragte. Oor die algemeen is skole in 
stedelike gebiede so oorvol, en die klasse is in baie gevalle so groot. dat dit on mogelik 
is om behoorlike aandag aan leerlinge te gee. 
Die kerke, aan wie die kleurlingbevolking en die Staat groot dankbaarheid verskuldig is, 
is, weens geldgebrek, nie in staat om ’n toestand tegemoet te kom nie, wat Steeds toeneem in 
mgewikkeldheid en moeilikheid; en die sendelinge— die ware nioniers van kleurlingonder. 
wvs—kyk met vertroue na die Staat om hulp 
K.P. 197% 1
	        
Waiting...

Note to user

Dear user,

In response to current developments in the web technology used by the Goobi viewer, the software no longer supports your browser.

Please use one of the following browsers to display this page correctly.

Thank you.