Full text: Report of the Commission on Coloured Education

Vroeg in 1926 was ’n kabelgram ontvang van Dr. Abdurahman, wat toe in Indië, was. 
waarin hy bedank het as lid van die Kommissie en die vakature was nie aangevul nie. 
Die Kommissie was van oordeel dat aan die opdrag nie behoorlik voldoen kon werd 
nie tensy sy navrae oor die ganse Provinsie gedoen word, en daar hy bewus was dat dit 
0 te sé onmoontlik is om mondelinge getuienis van al die dele van die Provinsie af te 
neem, het hy besluit om die volgende reeks van vrae aan al die bestuurders van kleurling- 
skole en andere wat belang stel in die kwessie van kleurlingonderwys, te rig: - 
Beheer en Organisasie. 
1. Is u van mening, dat die bestaande stelsel van beheer van kleurlingskole deur 
die kerkgenootskappe en sendingliggame moet bly voortbestaan? So nie, watter 
stelsel van beheer gee u aan die hand? 
2. Is u van mening, dat die doelmiddele soos bepaal deur sub-artiekels (¢) en (i) 
van Artiekel 326 van die (tekonsolideerde Onderwysordonnansie, voldoende is vir die 
totstandbrenging van geskikte bestuursrade? 
3. Is u van mening dat die toepassing van hierdie artiekel van die Ordonnansie 
behoort verpligtend gemaak te word, of dat dit vrvwillig behoort te bly, soos dit 
bans is? 
Opleiding van Onderwysers.. 
4. Is u van mening dat met die bestaande stelsel van sektariese beheer van 
opleidingsinrigtings vir kleurlingonderwysers dien voortgegaan te word? So nie. 
watter stelsel sal u aanraai? 
5. Het u in die loop van u ondervinding, moeilikheid ondervind om doelmatig 
bevoegde onderwysers te kry? So ja, waaraan skrywe u hierdie moeilikheid toe? 
6. Is u van mening dat die standaard van opvoeding, wat vereis word vir toelating 
tot die onderwyserskursus, bevredigend is? 
7. Is u van mening dat daar ’n ouderdomsgrens dien bepaal te word vir toelating 
tot die onderwyserskursus? So ja, watter leeftyd beveel u aan? 
8. Is u van mening, dat die duur van die kursus bevredigend is? ° 
9. Is u van mening, dat die bestaande leerplanne vir die opleiding van onder- 
wysers/esse soos hul verskyn het in die Onderwyskoerant van 7 Februarie 1924, doel- 
magtig is? So nie, dui asseblief kortliks aan in watter opsigte u meen dat daarin 
nuttige verauderings aangebrine kan word. 
Skoolleerkursusse. 
10. Watter veranderinge, indien daar is, beveel u aan in die leerkursus vir 
primére kleurlingskole, soos gepubliseer in dig Onderwvskoerant van 6 Desember 
1923, spesiaal met betrekking tot: — 
(i) plattelandse toestande; 
(ii) stedelike toestande; 
(iii) enige ander beweeggronde? 
11. Is u van mening, dat daar enige onderskeid dien gemaak te word tussen die 
leerkursusse vir sekundére skole vir blankes en sekundére skole vir kleurlinge? So ja, 
dui asseblief kortliks aan in watter opsig u dink, dat die kursusse van mekaar dieu 
le verskil. 
Skool gehoue. 
12. Is die bestaande bepalinge van die wet, wat voorsiening maak vir die betaling 
van toelaes as bydraes tot die huurbedrag van gehuurde geboue, en vir die betaling 
tot "nu maksimum van vyt persent op die koste van geboue, opgerig na 1 April 191%, 
na u mening voldoende om die verskaffing van genoegsame skoolruimte te verseker 
vir alle kleurlingkinders van skoolgaande leeftyd? So nie, watter verder voor- 
siening sal u aanbeveel? 
Skoolbehoefte. 
13. Is u van mening dat daar verbetering kan aangebring word in die tans 
bestaande stelsel, naamlik, die in rekening bring van skoolboeke wat aan leerlinge 
gelewer word, deur die invoering van 'n vaste gelyke skaal van berekening? 
Verpligte Skoolbesock. 
14. Is u van mening, dat die skoolbesoek van kleurlingkinders behoort ver- 
pligtend gemaak te word? So ja, watter vorm van dwang beveel u aan? 
K.P. 12971 
‚KP. | ‚
	        
Waiting...

Note to user

Dear user,

In response to current developments in the web technology used by the Goobi viewer, the software no longer supports your browser.

Please use one of the following browsers to display this page correctly.

Thank you.