Full text: Report of the Commission on Coloured Education

Skoolbesoek. 
15. ’n In verhouding onredelik groot aantal kleurlingkinders verlaat die skool 
voordat hulle Standerd VI bereik het. 
Waaraan is dit, volgens u oordeel, toe te skryf, en watter . maatreëls 
stel u voor om dit te vermy? 
Voortsettingskole. 
16. Is u van oordeel dat part-tydse voortsettingskole behoort opgerig te word vir 
jeugdige kleurlingpersone wat in diens is? 
Buiteskole. 
17. Watter verandering in die bestaande stelsel beveel u aan met die doel om 
lie oprigting van skole op plase makliker te maak? Is u van mening, dat saamwerk 
tussen die verskeie kerkgenootskappe in die plattelandse gedeeltes van die land, 
vir die oprigting van skole onder gemeenskaplike beheer, in die behoefte sal voorsien ? 
So nie, sal u ’n ander stelsel van organisasie aan die hand gee? 
Wat behoort die mienimum getal leerlinge, wat vereis word vir die oprigting 
van sodanige skole te wees. 
Middelbare Skole. 
18. Is u van meuing, dat die bestaande geleenthede vir middelbare onderwys vir 
<leurlingleerlinge genoegsaam is? So nie, wat gee u aan die hand vir die 
aitbreiding van sulke geleenthede, spesiaal met betrekking tot die behoeftes van die 
„lattelandse kind? 
Industriële 'Skole. 
19. Beveel u die oprigting aan van ad hoc industriële skole vir kleurlingkinders? 
So ja, dien daar ’n onderwysstanderd gevorder te word vir toelating, en watter 
standerd sal u aanbeveel? 
Godsdiensonderrig. 
20. Is u vai mening dat daar, apart van die daaglikse halfuur, wat tans deur 
die wet toegestaan word, voorsiening dien gemaak te word vir enige verder geleent- 
heid vir Godsdiensonderrig in sendingskole? 
Voertaal. 
21. Ontvang die leerlinge, in die skole waarvan u ondervinding het, onderrig deur 
die huistaal as voertaal? 
22. So ja, tot watter trap word die onderrig gegee deur die huistaal as voertaal? 
23. Is u van mening, dat die bepalinge van hoofstuk 22 van Ordonnansie No. 5 
van 1921, op skole vir kleurlingkinders behoort toegepas te word? So ja, watter 
wysiginge, indien daar is, ag u noodsaaklik in die hoofstuk om sy bepalinge toe te 
pas op hierdie skole? 
24. As u nie van mening is dat bepalings van die hoofstuk dien toegepas te 
word op kleurlingskole nie, watter aanbevelings sal u verstrek met betrekking tot 
taal-medium en -onderrig vir hierdie skole? 
Mondelinge getuienis is voor die Kommissie afgelé deur getuie wat “vyftien liggame 
en organisasies verteenwoordig en deur tien persone im hulle indiwiduele kapasiteite. 
Die volgende is die hoofpunte van die opdrag waaroor getuienis afgeneem is: — 
Beheer en Orgauisasie. 
Opleiding van onderwysers. 
Salarisse van onderwysers. 
Skoolleerplanne. 
Skoolgeboue. 
Verpligte skoolbesoek. 
Plattelandskole. 
Middelbare Skole. 
[ndustriéle Opleiding. 
Godsdiensonderrig. 
Voertaal.
	        
Waiting...

Note to user

Dear user,

In response to current developments in the web technology used by the Goobi viewer, the software no longer supports your browser.

Please use one of the following browsers to display this page correctly.

Thank you.