1 2,
Volgens die mening van die Kommissie sal, addisionele fondse wat ook al vir die
onwikkeling van kleurlingonderwys gevind kan word, wys bestee word aan stigting van
nuwe skole, verskaffing van die baie nodige akkommodasie vir subsiedie-verdienende leer-
linge, aanstelling van addisionele onderwysers, en verbetering—ten minste in die groot
stedelike gebiede— van die kondiesies van diens van onderwysers.
Welke stappe ook vir die versagting van die bestaande toestande gedoen mag word,
die Kommissie koester die hoop dat die voorstelle en aanbevelings in sy rapport, van hulp
gevind mag word in die oplossing van hierdie nasionale vraagstuk.
Dit berus nou by die Prowinsiale Administiasie om die nodige te doen.
Ons het die eer ons te noem,
Edelagbare Heer,
U dw. dors,
(Get.) W. J. ViLioEN, Voorsitter.
» A. L. CHARLES.
'. HENDRICKS.
7. L. HorMEYR.
S. W. Lavis.
W. Mason.
A, W. PoMEror.
Ù. E. Z. WATERMETYER,
DaviD WILCOCEs.